Bank ANGLING Videos
TEAM SUPER CAST
Schalk en Bennie toer af na die suid kaap om in Groenvlei te gaan hengel. Die vlei was bekend vir swartbaars and carp maar word deesdae nie so baie gehengel nie. Die uitstappie begin moeilik en die weer speel nie saam nie maar Supercast trek deur en mooi visse word geland.
Schalk en Jaco verken in n meer westelike rigting en gaan na die ou Misty Lakes of nou bekend as Ratsegaaidam. Die dam is n juweel en altwee manne vang mooi vis. Geniet die video!
Die eerste video vir 2023! Modderfontein Reserve is so n bereikbare dam in die middel van Gauteng. Schalk en Bennie vang lekker vis en toets nuwe katrolle van Sensation. Schalk se plat katrol maak ook n draai. Geniet!
…and so the time has come where the infamous Bennie and boss man Schalk of Super Cast visits the last outpost (KZN) to sample some of the carp fishing in Albert Falls dam. Expect some good fishing and lots of laughs…enjoy!.
Schalk en Bennie ry uit na Welkom waar hulle verlede jaar se wenners van die Toroto Classic ontmoet. Moenie die stukkie water lig skat nie. Daar is baie mooi vis en die ouens maak n hele paar bymekaar
Schalk en Bennie (die goeie Bennie) se totsiens vir die winter koue op n hoe noot. Hulle teiken Vaaldam. Wat begin as n stadige dag, ontaard in n fees van hengel. Kom kyk en geniet hoe trek hulle die grotes nader
Add some content for each one of your videos, like a description, transcript or external links.To add, remove or edit tab names, go to Tabs.
Let's Go Fishing with LL Signature Series
In this episode, we head out to Klipdrift dam for some proper winter fishing.
In this episode me and my boat partner Karel head out to do some bass fishing at Klerkskraal. With a competition around the corner we thought of taking you guys along for the ride and just have some fun.
In this episode we travelled to Ratzegaai, located in Ventersdorp and we where treated to a day of awesome fishing.
The Vaaldam has always been close to my heart. We travel to Riviera and as always, I show you all the tips and trick.
This week we visit Rietspruit dam to put our combinations to the test.
In this video we visit Koster dam and I show you what you can use to get the fish on the line.